Waterbesoedeling

Die behandeling van water in 'n suiweringsaanleg maak die water skoner.

Waterbesoedeling is sleg die besoedeling van watermassa (soos mere, riviere, oseane en grondwater). Waterbesoedeling kom voor wanneer die besoedelende stof direk of indirek in die watermassa beland sonder voldoende behandeling om die skadelike stof te verwyder.

Waterbesoedeling beïnvloed plante en organismes wat in die water lewe en in byna alle gevalle is die uitwerking nie net skadelik wat individuele spesies en bevolkings betref nie, maar ook die biologiese gemeenskappe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search